The Green Bough Self catering Riebeeckstad Welkom - About

The Green Bough Self catering Riebeeckstad Welkom cover photo
The Green Bough Self catering Riebeeckstad Welkom avatar
About Me

The Green Bough is 'n bekoorlike selfsorgeenheid in die hartjie van Riebeeckstad, Welkom, Vrystaat en bied verblyf aan sakereisigers, pensioenarisse, mammas en pappas wat hul kinders met sport byeenkomste wil ondersteun of gaste wat net graag wil ontspan of halfpad wil stop, oppad na hul eind bestemming.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die enkelbed is in die sitkamer, wat geskik is vir kinders tot die ouderdom van 14 jaar
Alle linne en bad-handdoeke word voorsien.
n Lekker winter bederf is n dak-verwarmer in die badkamer.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas/vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Gratis koffie/tee/melk/ water word met aankoms verskaf.

Die eet-area het 'n tafel geskik vir 2 gaste. Dit lei na die knus sit-area met gemaklike sitplek en 'n smart TV met Netflix/YouTube
Gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is ook lees boeke, tydskrifte en legkaarte beskikbaar.

Geniet die Vrystaat braai-area.
Jou voertuig is veilig met n privaat ingang, 24 uur-sekuriteit, Veilige onderdakparkeerplek met n alarm stelsel.

Welkom is 10km vanaf Riebeeckstad.
Welkom beskik oor die Goldfields Mall
Daar is n Nu Metro, Medi Kliniek ens.

✓✓ *Minimum van 1 nag oorslaap is beskikbaar

X X *Ons voorsien ongelukkig nie, "net middag of halwe dag" oorbly, fasiliteite nie.

Whatsapp vir beskikbaarheid en tariewe
0827892017
thegreenbough123@gmail.com

The Green Bough is a charming self-catering unit in the heart of Riebeeckstad, Welkom, Free State.

This unit sleeps 2 adults and 1 child and has 1 bedroom with a double bed and en-suite bathroom with a shower.
The single bed is in the living room, which is suitable for a child up to the age of 14 years.
All linen and bath towels will be provided.
A nice winter treat is a ceiling heater in the bathroom.

The kitchen is equipped with a gas stove, oven, fridge/freezer, tea/ coffee making facilities, cutlery and crockery.
Free coffee/tea/milk /water will be provided on arrival.

The dining area has a table suitable for 2 guests. This leads to the cozy sitting area with comfortable seating and a smart TV with Netflix/YouTube
Free WiFi is available.
There are also reading books, magazines and puzzles available.
There is also a study for the business travellers.

Enjoy our neat braai area.
Your vehicle is safe with a private entrance, 24 hour security, secure covered parking with an alarm system.

Welkom is 10km from Riebeeckstad.
Welkom do have the Goldfields Mall
In Welkom you will also find a Nu Metro, Medi Clinic, etc.
✓✓ Minimum nights to stay is 1 night

XX "only afternoon/half-day" bookings are NOT allowed

Whatsapp for rates and availability
0827892017
thegreenbough123@gmail.com