Kruger Lodge:
Kruger Lodge is ‘n ruim vakansiehuis geleë op ‘n pragtige plaas net langs die R541, sowat 24 km vanaf Machadodorp, met asemrowende uitsigte oor die foreldamme, berge en valleie.
Die dubbelverdiepinghuis kan 12 gaste huisves en bestaan uit 4 en-suite slaapkamers in die hoofhuis, asook 2 en-suite slaapkamers in ’n aangrensende vleuel. Drie van die slaapkamers het koningingrootte-beddens, terwyl die ander drie elk 2 enkelbeddens het. Die lodge bied beide bad- en stortgeriewe, en alle linne en badhanddoeke word voorsien om jou verblyf gemaklik te maak.
[REACG id=”3741″]
Kruger Lodge Mpumalanga
Available
Booked
Changeover 1
Changeover 2
| M | T | W | T | F | S | S |
|---|---|---|---|---|---|---|
1 | 2 | 3 | 4 | 5 | ||
6 | 7 | 8 | 9 | 10 | 11 | 12 |
13 | 14 | 15 | 16 | 17 | 18 | 19 |
20 | 21 | 22 | 23 | 24 | 25 | 26 |
27 | 28 | 29 | 30 |
Kudu Cottage:
Tarentaal Chalet: